Quantcast
Channel: Nuus – Goeie Huishouding
Viewing all articles
Browse latest Browse all 55

Kry hierdie maand gratis toegang tot Suid-Afrikaanse Nasionale Parke

$
0
0
SAN parks logo

 

Die 11de jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionaleparkeweek is om die draai en hierdie wonderlike inisiatief bied jou die geleentheid om ‘n paar van Suid-Afrika se se nasionale skatte gratis te ontdek.

Van 12 tot 16 September sal die meeste van ons 21 nasionale parke daagliks oop wees vir dagbesoekers. Dit is om plaaslike besoekers aan te moedig om hul omgewing te ontdek.

Hierdie inisiatief is in 2006 bekendgestel en is in samewerking met Total SA en FNB. Hulle deel SANParke se visieverklaring: ” ‘n volhoubare nasionale parkstelsel wat die samelewing verbind.”

Besoek Sanparks.org vir ‘n volledige lys van die spesiale aanbiedings wat van toepassing is, asook die parke wat vanjaar deelneem.

The post Kry hierdie maand gratis toegang tot Suid-Afrikaanse Nasionale Parke appeared first on Goeie Huishouding.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 55

Latest Images

Trending Articles